HFC skud die Nederlandse sokkerwêreld

Ook in Zuid Afrika werd aandacht besteed aan de schitterende overwinning van HFC op AFC. Mijn lievelingskrant Die Burger had vandaag een klein verslagje van de wedstrijd opgenomen.  
Ik las het met veel plezier.

Ruud Onstein

Die Haarlemse sokkerspan HFC het gister in die moederstad Amsterdam vir één van die grootste verrassings nog in die Tweede Divisie geskiedenis gesorg toe hij AFC geklop het met 4-1. AFC wat ’n toppresteerder is in die Tweede divisie, was vooraf die gunsteling om die wedstrijd te wen maar was al na 20 minute met 3-0 op die agtervoet geplaas. HFC, ook wel Hollands Fijnste Combinasie genoem, het die gasheer totaal verras met puik combinasiespel.

HFC se oorwinning het die ondersteuners van die oudste sokkerklub van die land, herinner aan vorige jaar toen die span een voorsprong van 3-0 verbrouw het en met 3-3 van die veld gestap het. Die breier van die Haarlemse span, Gertjan Tamerus,  het die spelers vooraf gewaarskuw en herinner aan vorige jaar. Dit het gewerk.

Die Haarlemmer die dit jaar een biekie minder presteer als andere jare het hulle met die oorwinning tijdelijk buiten die gevaarsone geplaas en die Amsterdammer wag nou ’n steil pad naar die kampioenskap. AFC is door baie kenners as die gunsteling beskouw vir die kampioenskap in die Tweede Divisie.

Gerry Vlak 1-0, Zakaria 2-0, Sietse Brandsma 3-0 het die doelhok voor HFC doen raas voor die pouse en Zakaria het kort vir tijd die 4-1 aangeteken. AFC het sy pad ’n paar keer tot nabij die Haarlemse  doelhok oopgeveg, maar die HFC se verdediging was te goed.

Die ondersteuners van HFC het die spelers van die Haarlemse span na die wedstrijd op hul eie veld opgewag en nog een skemerkelkie met hulle gedrink op die oorwinning. Volgende week kom Die Treffers naar Haarlem, hulle is gewaarskuw.

 

 

Zondag 1 Overzicht