Uit de Zuid Afrikaanse krant Die Burger

Ondanks oorvloedige reën en baie wind het die koninklijke sokker span HFC, die belangrijke wedstrijd in die tweede divisie teën Sparta Rotterdam met 2-1 gewen.
Voor rustijd was daar geen doele nie, maar in die tweede helfte het albei spanne lus gelijk vir die oorwinning. Die koninklijke span was die beste en het meteen na rustijd 2-0 aangeteken door doele van Memet Yüksel en Jordy Hilterman, nie 'n kleinseun van G.B.J. nie.
In die eindfase het Sparta ook nog 'n punt aangeteken, maar die oorwinning vir die Haarlemse span, die oudste sokkerklub van Nederland, kwam nie in gevaar nie, ondanks verskeie haglike momenten vir die doel van HFC.
Die afrigter van HFC, Gertjan Tamerus, was baie blij en het met  'n vrolike gesig gepraat: "Ek es baie trots op my seuns. Ondanks verskeie spelers op die krukkelijs het ons baie werk versit teën die beroepsspelers van Sparta. Die oorwinning is volkomen geregeverdig. Ons sien uit na die wedstrijd van die volgende week teën Katwijk. Met dees oorwinning het ons baie vertroue gekweek".
Zondag 1 Overzicht